Lot 113 ZA FHC 2022 1062 BB Sex Unknown Fred Coetzer Hardy Kruger Jan Aarden Hierdie is duiwe wat uit besondere beproefde duiwe geteel is uit families wat vir geslagte gewys het dat hulle saam met die beste in die wereld kan vlieg oor die lang, ultra lang en OLR. Die stamboeke van die ouers en grootouers kan gerus nagevors word waaruit daar gou gesien sal word dat die duiwe nie net van top duiwe boere afkomstig is nie maar ook het hulle families presteer net waar hulle gaan. Ek is oortiug die is van die Beste bloedlyn en genetika wat beskikbaar is. Glo my Hardy Kruger sal nie familie van “Miss Black 199” aanhou as hy hulle nie hoog aangeslaan het nie.

R10,000.00

Out of stock

Category:

Description

ZA FHC 2022 1062

 

Hierdie is duiwe wat uit besondere beproefde duiwe geteel is uit families wat vir geslagte gewys het dat hulle saam met die beste in die wereld kan vlieg oor die lang, ultra lang en OLR. Die stamboeke van die ouers en grootouers kan gerus nagevors word waaruit daar gou gesien sal word dat die duiwe nie net van top duiwe boere afkomstig is nie maar ook het hulle families presteer net waar hulle gaan. Ek is oortiug die is van die Beste bloedlyn en genetika wat beskikbaar is. Glo my Hardy Kruger sal nie familie van “Miss Black 199” aanhou as hy hulle nie hoog aangeslaan het nie.

 

Die Pa is “Tripple Black” wat baie besonders geteel is. Die Bekende “Miss Black 199” wat die besondere gene het wat een van Hardy Kruger se top stoet henne is verskyn 3 maal in sy stamboek.

Vandaar die naam “Tripple Black” Uit “Miss Black” is verskeie duiwe geteel wat top 10 overall gemiddeldes gevlieg het op die SAMDPR.

“Miss Black” is die Ma van “Crazy Bird”, wat 17de SAMDPR en 3de Algeheel geeindig het.

Die Ma is “Magic Mary” wat self 26 ste finaal Victoria Falls gevlieg het.

Sy is geteel uit

Pa: “Blits 6” wat 6de in die SAMDPR finaal was en 10de Overal gemiddeld

Ma: “Black Champ” geteel uit ‘Pokerface” en “Miss Black” wat 9de in die SAMDPR was en 4de Gemiddeld.

Dus is die 2 jonges geteel uit van die beste langpad en OLR bloed beskikbaar. Hulle het dus in hulle stamboek 4 x “Miss Black” van Hardy Kruger.

Hardy Kruger kan hulle self nie eers so teel nie. Onvervangbaar.

 

 

Click here for video on the babies

 

Click here for pedigree

 

More information