SA Pigeon

Racing pigeon auctions, news & results | South Africa

  • Home
  • About
  • Auctions
    • Live auctions
    • Fixed price auctions
    • Pre auction bidding
    • Auctions ending soon
    • Past auctions
    • Auction rules
  • Accessories
  • My account
    • Login
    • Register
    • My auctions activity
    • My watchlist
  • Login
  • News & results
    • Latest news
    • Results
    • Race programs 2018
    • Report lost pigeons
  • Contact
    • Contact us
    • FAQ

Lot 110 ZA FHC 2022 1063 Check Sex Unknown Fred Coetzer Hardy Kruger Jan Aarden Hierdie is duiwe wat uit besondere beproefde duiwe geteel is uit families wat vir geslagte gewys het dat hulle saam met die beste in die wereld kan vlieg oor die lang, ultra lang en OLR. Die stamboeke van die ouers en grootouers kan gerus nagevors word waaruit daar gou gesien sal word dat die duiwe nie net van top duiwe boere afkomstig is nie maar ook het hulle families presteer net waar hulle gaan. Ek is oortiug die is van die Beste bloedlyn en genetika wat beskikbaar is. Glo my Hardy Kruger sal nie familie van “Miss Black 199” aanhou as hy hulle nie hoog aangeslaan het nie.

R10,000.00

In stock

Categories: All fixed price auctions, Fixed price
  • Description

Description

ZA FHC 2022 1063

 

Hierdie is duiwe wat uit besondere beproefde duiwe geteel is uit families wat vir geslagte gewys het dat hulle saam met die beste in die wereld kan vlieg oor die lang, ultra lang en OLR. Die stamboeke van die ouers en grootouers kan gerus nagevors word waaruit daar gou gesien sal word dat die duiwe nie net van top duiwe boere afkomstig is nie maar ook het hulle families presteer net waar hulle gaan. Ek is oortiug die is van die Beste bloedlyn en genetika wat beskikbaar is. Glo my Hardy Kruger sal nie familie van “Miss Black 199” aanhou as hy hulle nie hoog aangeslaan het nie.

 

Die Pa is “Tripple Black” wat baie besonders geteel is. Die Bekende “Miss Black 199” wat die besondere gene het wat een van Hardy Kruger se top stoet henne is verskyn 3 maal in sy stamboek.

Vandaar die naam “Tripple Black” Uit “Miss Black” is verskeie duiwe geteel wat top 10 overall gemiddeldes gevlieg het op die SAMDPR.

“Miss Black” is die Ma van “Crazy Bird”, wat 17de SAMDPR en 3de Algeheel geeindig het.

Die Ma is “Magic Mary” wat self 26 ste finaal Victoria Falls gevlieg het.

Sy is geteel uit

Pa: “Blits 6” wat 6de in die SAMDPR finaal was en 10de Overal gemiddeld

Ma: “Black Champ” geteel uit ‘Pokerface” en “Miss Black” wat 9de in die SAMDPR was en 4de Gemiddeld.

Dus is die 2 jonges geteel uit van die beste langpad en OLR bloed beskikbaar. Hulle het dus in hulle stamboek 4 x “Miss Black” van Hardy Kruger.

Hardy Kruger kan hulle self nie eers so teel nie. Onvervangbaar.

 

 

Click here for video on the babies

 

Click here for pedigree

 

More information

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Related products

  • Sold

    Lot 12 ZA OP 2018 19928 Vandenabeele. This is not your everyday Gaby cock. In this pedigree you will find the old super breeders like Saffron, Shadow and Bliksem and the new generation super stars like Golden Gaby and Rudy.

    R7,500.00
    Read more
  • Lot 16 ZA 20 PPS 08866 BB Hen MAIN RACE – COLESBERG 574TH 816.8021 m/min 655 km BLOEMFONTEIN 3 476TH 1029.2600 m/min 448 km BLOEMFONTEIN 2 224TH 1444.6906 m/min 448 km BLOEMFONTEIN 1 223TH 1055.8144 m/min 448 km 1ST RACE VENTERSBURG 163TH 1380.3949 m/min 304 km Tarlton 287TH 1163.7256 m/min 110 km Koppies 275TH 1258.1053 m/min 197 km Training – Parys Truckstop 345TH 1328.7639 m/min 160 km Training – Parys Truckstop 298TH 1332.7225 m/min 160 km Training – Parys Truckstop 736TH 1340.6548 m/min 160 km Training – Kroonstad 415TH 1305.7367 m/min 252 km (Copy)

    R2,500.00
    Add to basket
  • Lot 20 ZA OP 2019 6276 BB Cock Clausing. Bred for stock. Half brt x str mating back to the super breeding hen 104230. She bred a lot of winners and super OLR racers.

    R7,500.00
    Add to basket
  • Lot 83 ZA THRP 2017 4819 CH Hen Double D & Jaxaru Stud Bred for Stock, Her Father was bought from Out Off Africa Lofts, He is a son to the ” 80 000 ” cock 19150/02. Her mother was bought from Leon Wolmarans before he sold the original birds to Out Off Africa. First generation of the original Tom Lock birds. Line bred to ” The Super Pair ” Can’t get any better than this.

    R2,500.00
    Add to basket
About
News & results
Auctions
My account
Contact
FAQ

Copyright © 2022 · Website developed by Full Stop Communications

Online payments processed with