Vredenburg Posduif Klub het hulle eerste naweek se reis gehad wat n bitter harde uitputtende vlug was met baie reen en kopwind. Net n paar duiwe kon hulle huis haal teen donker en is die volgende oggend aan geklok wat n mooi sonskyn dag was. En “returns” baie beter was.