Gert en Orgia Nel is as algehele Klubkampioen van die sterk UHS klub gekroon. Hulle is kort, middel en langpad kampioene.
Koekemoer Familie is dan ook die 17 duif algehele klubkampioen van UHS.
Baie geluk.
Racing pigeon auctions, news & results | South Africa