Hello
Hiermee die voorlopige Span- en Duifposisies om uit te stuur.
Ek wil graag die volgende beklemtoon:
Span opdelings is soos voorsien deur die Hokkomitee
Informasie deur Hennie le Roux verskaf
Na elke wedstryd word die inligting van die eerste 100 posisies gebruik om die span- en duifpunte te bereken
Alle uitslae word direk van webtuiste oorgedra om tikfoute te voorkom
Deelnemers is welkom om alle uitslae na te gaan,ek het ‘n spreadsheet met elke wedvlug se uitslae
tot op 100, en sal dit met plesier vir enigiemand stuur wat Exel gebruik.
Groete
Margaret