In Fred Coetzer’s own words a short description
Hierdie duiwe is besondere duiwe.
Hulle veer kwaliteit is iets besonders.
Hulle familie aan beide die ma en pa se kant teel wenners teel.
As ek nie so baie duiwe gehad het nie sou hulle seker NOOIT te koop gewees het nie.
My NAAM gaan saam met die duiwe, en manne wat my ken sal weet hulle is elke sent werd.
Manne soos Alwyn Bester en Johan King asook andere het baie sukses met die families.
As hulle verby gaan is hulle verby. Julle het nou die kans om die duiwe te bekom
Don’t miss out!!