We are very excited to welcome Hentiesbaai pigeon club to our sport and SA Pigeon
Who and what is Hentiesbaai pigeon club?
Nuus brokkie:
Henties baai vlieg van uit die ooste kus toe. Daar is omtrent n 140km woestyn tussen die kus en die binneland. Die roete kus toe het bitter min water… En geen water die laaste 140km nie. Ons klimaat strek van ooswind toestande waar temperatuur kan styg tot 40 grade in die woestyn met warm winde… Tot koeler kop winde van suidweste af wat gewoonlik gebeur vanaf 17h00 in die middag…. Dit is dan koeler maar n kop wind. Hier het jy n duif nodig wat die volgende eienskappe moet he:
1. Harde duiwe wat hitte en dors en lang ure op vlerk kan vat met gemak.
2. Slim duiwe wat moet weet waar hulle huis is ongeag waar jy hulle los.
3. Duiwe wat minimum gewig dra.
Groete Danie tot ons weer gesels
SA Pigeon will load a fundraising auction for this new club soon Two birds from Steenkamp Family Lofts will be on auction keep your eyes posted
If you want to join in this fund ration and help this newly formed club please feel free to contact me on 083 655 8238 or send a mail to willie@sapigeon.co.za