SA Pigeon

Racing pigeon auctions, news & results | South Africa

  • Home
  • About
  • Auctions
    • Live auctions
    • Fixed price auctions
    • Pre auction bidding
    • Past auctions
  • Auction rules
  • My account
    • Login/Register
    • My auctions activity
    • My watchlist
  • Pigeon families
  • News & results
    • Latest news
    • Results
    • Race programs 2018
    • Report lost pigeons
  • Contact
    • Contact us
    • FAQ
  • Login/Register

Despatch Club Boertjie Nel Auction

26th Aug 2018 by Player 23

DESPATCH POSDUIFKLUB

JONGDUIFVERKOPING – 28 SEPTEMBER 2018

BOERTJIE NELL

Boertjie Nell het goedgunstig sy eerste 2018 rondte babas aan die Despatch Posduifklub geskenk om verkoop te word.

Daar sal ongeveer 80 jongduifies beskikbaar wees.Die hele rondte babas word te koop aangebied.Die bloedlyne beskikbaar is – sy ou Grant Putterie familie,Juweel/Valk familie (beter bekend as die” Boer Nelle”,van die beste uit Michael Engelbrecht Oos Londen – Harrys & Freddies,Heremans Geerinckx,Tom Locks vanaf Kiewiet Breytenbach (baie naby aan die oorspronklikes).

Boertjie is baie streng met die seleksie van sy broei duiwe.As hulle kuikens nie werk nie skroom hy nie om dit uitgegooi nie – dit maak nie saak wat hy daarvoor betaal het nie.Boertjie se duiwe vlieg baie goed vir ander duiwe boere oor die land heen – te veel omop te noem.Teling van duiwe is sy passie.

Wat Boertjie se prestasies aan betref – was al 6 maal die O P Unie kampioen, UD Federasie kampioen – ‘n rekord aantal kere en Despatch Posduifklub – 21 keer. Dit maak hom een van die mees suksesvolle duiwe boere in die Oos Kaap.

Daar sal gepoog word om stambome so ver as moontlik te verskaf.‘n Verkooplys sal later beskikbaar wees.

DATUM VAN VEILING: VRYDAG 28 September 2018
PLEK:                            Despatch Posduifklub
BESIGTIGING VANAF:  17h00
VEILING BEGIN:           19h30

Hier is ‘n gulde geleentheid vir duiwe boere om uitstaande duiwe teen bekostigbare pryse aan te skaf.

Ons wil die ander klubs wat ook moontlik baba veilings wil hou om asseblief 28 September 2018 vir hierdie veilng te reserveer.

Ons wil ook vir Boertjie bedank vir die skenking van die duiwe – dit word waardeer.

BESTUUR DESPATCH POSDUIFKLUB

Share this:

  • Click to share on Twitter (Opens in new window)
  • Click to share on Facebook (Opens in new window)
  • Click to share on WhatsApp (Opens in new window)
  • Click to email this to a friend (Opens in new window)

Filed Under: Latest news

Current auctions

  • DV 05950 12 247 SA Million Dollar Pigeon Race entrant Starting bid: R 1,000.00Time left
  • NL 2014 1209637 Jan Hooymans Hen Dtr Suster Harry Starting bid: R 10,000.00Time left
  • ZA OERF 2011 07915 Double Zander x Birdy Current bid: R 1,000.00Time left
  • Belg 2012 3113568 Super cock bred by Rik Cools Current bid: R 3,000.00Time left
  • ZA OP 2016 01960 Bred by Niel Chalmers Starting bid: R 400.00Time left

Latest news

Happy New Year

Merry Christmas to all

Race Programs for 2018

Breaking news. Engelbrecht Lofts will be selling all but eight pigeons on SA Pigeon

New live auctions incl daughter of Son Davinci x Suster Harry

The most expensive pigeon in the South Africa Million Dollar Race!

Dinokeng live auction

Auction: SAMDPR Top 50

About
News & results
Auctions
My account
Contact
FAQ

Copyright © 2019 · Developed by Full Stop Communications

  • ZAR R
    Display in ZAR
  • EUR €
    Display in Euro
loading Cancel
Post was not sent - check your email addresses!
Email check failed, please try again
Sorry, your blog cannot share posts by email.