Ons het 200 inskrywings ontvang vir die Matjiesfontein Challenge wat Vrydag, 14 September (DV) sal plaasvind.
Die prysgeld word dus as volg aangepas:
1ste R66,000
2de R33,000
3de R19,800
4de R13,200
5de R6,600
6de R3,300
7-10de R1,500
11-20ste R1,000